Baba & Kleuter : Werk soek vir Ma's

Baba en Kleuter : Werk soek vir Ma's

Baba & Kleuter : https://www.netwerk24.com/baba-en-kleuter/ Werk soek vir Ma's

Phillipa Geard va Somerset-Wes, n ma van twee, is die dryfveer agter RecruitMyMom, 'n werwingsmaatskappy wat sorg dat ma's se beroepstalente nie verlore gaan nie.